Senior Burgers

 Fynbosklub vir Senior Burgers

Die Seniors en afgetrede persone in die gemeente kom elke Vrydagoggend om 10:00 gedurende skoolkwartale by die kerksaal byeenr.

ALLE senior burgers is welkom.

Davida

Kontakpersoon: Davida Pieters Tel: 041 3712645