Goeie nuus: DinkJeug het nou ‘n *app vir families!*

Dit bevat ‘n daaglikse podcast met ‘n huisgeloof oordenking wat families kan help om saam te gesels oor die Bybel, geloof en die lewe. 

?? ? Gesinne kan saam bid en die aktiwiteite doen om hul geloof en verhoudings te versterk. 

⏰ Dit behoort so tussen 5 en 15 minute te neem.

? *Waar kry ons dit?* ??

? Apple gebruikers: kry dit op iStore onder “dinkjeug families”.

? Android gebruikers: kry die podcasts by: https://dinkjeug.co.za/dinkjeug-families/

of by: https://soundcloud.com/dinkjeugpodcast/sets

Kyk uit daarvoor op Google Play – binnekort beskikbaar!